Marlouise - As die Reen Val

As die Reen Val

by: Marlouise

R89.00
Label:Next Music
Code:CDLME010
Viewed:223 times
Released:Aug 16th 2010, 11:05
Add to cart
Add to wishlist

Marlouise, 'n nuwe opkomende stêr in Suid Afrika is met 'n natuurlike sangtalent gebore. Op die jonge ouderdom van tweejaar het sy begin sing deur liedjies op te maak met woorde wat glad nie bestaan nie. Reeds as vierjarige het sy haar eerste liedjie opgeneem.
Sy is as 'n baba aangeneem, maar haar aangenome Ma het geen moeite ontsien om Marlouise elke moontlike geleentheid te bied om reeds van jongs haar Godgegewe talent met sang, buikspraak en drama te ontwikkel nie.
Haar eerste formele musiekopleiding het sy in 1999 by Bets Botha (Opera 2000) ondergaan, waarna sy by Chris Coetzer Klassieke Musiekskool ingeskryf het en deur een van Suid-Afrika se eie top tenore, Chris Coetzer, self verder onderrig is.
In 2003 is sy met die Picasso Toekenning vir die mees kreatiewe dramastudent vereer. Met Marlouise se onlangs graduering as skoonheidsterapeut by 'The Make-up Issue' is sy 'n ware getuienis van veelsydigheid, kreatiwiteit en hope talent. Laminin Entertainment het verlede jaar kennis geneem van hierdie uiters talentvolle jong sangeres en loods vanjaar in Maartmaand haar debuutalbum, As Die Reën Val. Die befaamde regisseur, Dennis East het hierdie tweetalige pop-album saamgestel en die produksie daarvan behartig.

Marlouise se eie Arikaanse komposisies asook wêreldbekende liedjies soos die alombekende Abba-liedjie Fernando, maak deel uit van hierdie besonderse album. Met oorspronklike liedjies soos Woorde, Ek Soek Alles en die titelsnit, As Die Reën Val maak marlouise as beide 'n sangeres en liedjieskrywer haar buiging in die industrie. 

Marlouise sal eers in Mei 21 wees, maar sy het reeds tydens 'n Namibiese toer saam met Chris Coetzer in 2003 met Helmut Lotti vriende gemaak, deel uitgemaak van 'n maandlange Sweedsetoer in 2005 en in die Clarens Klassiekekonsert saam met groot name soos Jannie Moolman opgetree. 

Daarbenewens is sy ook reeds jare by die ATKV betrokke en is in 2004 as die algehele wenner van die Centurion ATKV-talentkompetisie aangewys. In dieselfde jaar was sy een van die Top 12 finaliste in die Nasionale ATKV Cresendo-kompetisie. 

Met haar repertoire wat 'n wye verskeidenheid musiekstyle soos klassiek, keltiese volksmusiek, retro, pop, rock, geestelike en progressiewe dansmusiek insluit, reik Marlouise se engelagtige stem oor drie oktawe tot by Top A. 

Met haar vertolkings in Afrikaans, Engels, Italiaans, Spaans en Sweeds, het sy al saam met welbekende kunstenaars soos Die Drie Tenore, Chris Coetzer, Jannie Du Toit, Christa Steyn, Juanita Claassen, Manuel Escorsio, Min Shaw, Sonja Herholdt, Mathys Roets, Eden, Shine 4, Jannie Moolnman, Tiro en vele ander opgetree. Neem gerus kennis van hierdie nuwe talent wat die industrie vanjaar betree, sy is hier om te bly

   1.  Soen met die wind
   2.  Woorde
   3.  Fernando
   4.  Leef vir vandag
   5.  Memories
   6.  As die re-n val
   7.  Kleure
   8.  Heaven is a place on earth
   9.  Eendag
   10.  Altyd by jou
   11.  Jy sal kom
   12.  Eerste liefde
   13.  Ek soek alles
 

Whats Popular

Mel Botes - Nice to meet youIsSpecial
R89.99
R79.99
Add to cart
Add to wishlist
Emmanuel Castis - South of Nowhere
Emmanuel Castis
South of Nowhere
R89.99
Add to cart
Add to wishlist
Adam - Adam
Adam
Adam
R99.00
Add to cart
Add to wishlist
Afri Frans - Maud Myra
Afri Frans
Maud Myra
R99.99
Add to cart
Add to wishlist
Steve Booysen - My Musical BoardroomIsSpecial
Steve Booysen
My Musical Boardroom
R89.99
R79.99
Add to cart
Add to wishlist
Mel Botes - A Pink Floyd Tribute
R119.00
Add to cart
Add to wishlist
Clint & Co - Midnight Hour (Live)
R99.00
Add to cart
Add to wishlist
MK Hoordosis - Volume 4
MK Hoordosis
Volume 4
R99.99
Add to cart
Add to wishlist
Ses Snare - Live@ the Performer (CD)IsSpecial
R99.99
R89.99
Add to cart
Add to wishlist
Babette - X meisie
Babette
X meisie
R89.99
Add to cart
Add to wishlist
(See all)

Whats new

Various Artists - Afrikaanse Treffers Vol.3
R119.00
Add to cart
Add to wishlist
Nadine - Eindeloos
Nadine
Eindeloos
R99.00
Add to cart
Add to wishlist
Billy Ray Cyrus - I'm American
Billy Ray Cyrus
I'm American
R149.00
Add to cart
Add to wishlist
Katy Perry - Teenage Dream
Katy Perry
Teenage Dream
R149.00
Add to cart
Add to wishlist
Moby - Destroyed
R149.00
Add to cart
Add to wishlist
30 Seconds to Mars - 30 Seconds to Mars
30 Seconds to Mars
30 Seconds to Mars
R149.00
Add to cart
Add to wishlist
Robbie Williams - Reality Killed the Video...
R139.00
Add to cart
Add to wishlist
Jacaranda 94.2 - Life's Greatest Hits
Jacaranda 94.2
Life's Greatest Hits
R149.00
Add to cart
Add to wishlist
(See all)

On Special

(See all)

In the spotlight

Aking - The Red Blooded YearsIsFeatured
R135.00
Add to cart
Add to wishlist
NRG - NRGIsFeatured
NRG
NRG
R110.00
Add to cart
Add to wishlist
Romanz - Treffers Live (DVD)IsFeatured
R149.00
Add to cart
Add to wishlist
Kurt Darren - Oos Wes Tuis BesIsFeatured
Kurt Darren
Oos Wes Tuis Bes
R110.00
Add to cart
Add to wishlist
Elvis Blue - Elvis BlueIsFeatured
Elvis Blue
Elvis Blue
R120.00
Add to cart
Add to wishlist
(See all)

Whats New

Various Artists - Afrikaanse Treffers Vol.3
Various Artists
Afrikaanse Treff...
R119.00
 
Nadine - Eindeloos
Nadine
Eindeloos
R99.00
 
Nedine Blom - My Inspirasie (Vir my Vriendin)
Nedine Blom
My Inspirasie (V...
R109.00
 
Sorina - Ek Watch Jou (Plus Bonus DVD)
Sorina
Ek Watch Jou (Pl...
R119.00
 
Billy Ray Cyrus - I'm American
Billy Ray Cyrus
I'm American
R149.00
 
Katy Perry - Teenage Dream
Katy Perry
Teenage Dream
R149.00
 
Moby - Destroyed
Moby
Destroyed
R149.00
 
30 Seconds to Mars - 30 Seconds to Mars
30 Seconds to Mars
30 Seconds to Mars
R149.00
 
Robbie Williams - Reality Killed the Video...
Robbie Williams
Reality Killed t...
R139.00
 
Jacaranda 94.2 - Life's Greatest Hits
Jacaranda 94.2
Life's Greatest ...
R149.00